Pineapple on pizza?
Rei1979
Roodepoort, South Africa | Woman Seeking A Man
Basic Information
First name
Reinette
I Can Speak
English
I Would Describe Myself As
Ek is 'n rustige mens maar kan soos 'n kind opgewonde raak oor dinge waarvan ek hou. Ek koester ook die klein dingetjies in die lewe en is baie oplettend, seker hoekom ek ook hou van "crime / mystery solving". Ek hou van "series" en "reality shows" / kompetisie programme te kyk en soms 'n speletjie te speel, hou ook van algemene kennis en "board games". Ek hou van sing (maak nie saak hoe ek klink nie, ek kan myself vermaak haha).
Gewoonlik kies ek 'n lekker CafΓ© Latte of 'n Chai Tea wanneer ek uitgaan, of 'n "good old Red Grapetiser"π
Ek is iemand wat hou van pynappel op pizza, verskillende kombinasies van smake op 'n toebroodjie en ander kombinasie kosse (maar ook nou nie altyd nie π€£π€), nuwe plekke te vind om na te gaan, en rondry in die reΓ«n terwyl mens roomys eet (soms).
Ek hou van lag en het 'n sin vir humor.
Yes....I also fall on flat surfaces π€£π³ππ»π
My tipiese Sondag begin deur om Fellowship (Kerk) toe te gaan, dan net teΒ "chill"Β vir die res van die dag en "go with the flow" vir wat ook al daarna gebeur π
Maak net seker ons is op die selfde bladsy aangaande geloof, om te glo in Abba Vader, Jesus Christus βοΈ en Heilige Gees. Om daardie persoonlike verhouding met Hom te hΓͺ, gewapen met Waarheid en Sy Woord en gelei deur Heilige Gees.ππ»ποΈ
#TheJoyOfTheLordIsMyStrength π

Sign
Sagittarius
Appearance & Situation
My Body Type Is
Big And Beautiful
My Height Is
5' 3 (1.6 m)
My Ethnicity Is
Caucasian
My Marital Situation Is
Never Married
I Have Kids
No
I Want Kids
Not Sure
My Best Feature Is
Eyes
Body Art
Pierced... But Only Ear(s)
My Hair Is
Dark Brown
I Have One Or More Of These
Dog
Willing To Relocate
Yes
More about her
How often do you go to church?
Once a week
Do you attend bible study?
Once a week
Have you been baptized?
No
How often do you expect your partner to attend church?
Once a week
Status
My Education Level Is
Some High School
My Current Employment Status Is
Full-time
I Live
With Parent(s), With Pet(s)
At Home
All Is Calm
I'm A Smoker
No
I Drink
No
Personality
Back In High School, I Was A
Average Joe
My Social Behavior Is
Reserved, Shy, Loud, Observant, Friendly
My Interest And Hobbies Are
Religion / Spirituality, Family, Dining, Photography, Sports, Music, Tv, Movies, Internet, Games, Dancing, Travel, Cars, Playing Cards, Camping
My Idea Of A Great Time Is
Staying At Home, Trying New Things, The Movies, Relaxing, Sleeping, Playing Video Games, Tv, Going To A Museum
My Friends Describe Me As Being
Friendly
Views
My Denomination Is
Pentecostal
I Attend Services
Once A Week
My Political Views Are
I Don't Like Politics
My Kind Of Humor Is
Clever, Dry / Sarcastic, Friendly, Goofy
Taste
On Tv, I Always Watch
Situation Comedies, Movies, Sports, Reality Shows
When I Go To The Movies, I Always Go To See A
Action, Comedy, Romance, Family, Animation
When Listening To Music, I Always Listen To
Country, Rock, Electronic, Pop, Classical, Blues, Jazz, Latin, Dance, Reggae, Gospel
When I Read, I Always Read
Religious, I Don't Like Reading
Looking for
What Do You Find Attractive?
Sensitivity, Empathy, Humor, Thoughtfullness, Intelligence, Passiveness
What Kind Of Relationship Are You Seeking?
Internet Buddy, Friend, Date, Committed